send link to app

Oatu & Eara: Hoofletters onder die see app for iPhone and iPad


4.0 ( 1760 ratings )
Games Education Educational Family
Developer: Revolt And Reverb (Pty) Ltd
1.99 USD
Current version: 2.0, last update: 7 years ago
First release : 28 Aug 2014
App size: 18.79 Mb

Leer die hoofletters van die alfabet saam met "Oatu en Eara: Onder die see". Oatu en Eara is wesies van die buitenste ruim wat verskeie avonture op die aarde beleef.

Met oulike animasie, klanke en kleurvolle illustrasies, leer hierdie app jou kind die hoofletters van die alfabet op n pret manier.

- Letters is in die korrekte skrif
- Elke letter word geklank
- Duidelike visuele en klank terugvoering wanneer die regte of verkeerde letter gekies word.
- Letters word heeltyd omgeruil, so die speletjie kan nooit regtig klaar gespeel word nie.
- Drie verkillende vlakke, beginner tot moeilikste
- Geen herhaling van letters in die 26 letter siklus nie

Kry die app vandag en laat jou kind die hoofletters van die alfabet op n pret manier leer!

Wees op die uitkyk vir nog opwindende avonture van Oatu en Eara, wat binnekort op die app store sal verskyn.

Laat weet ons gerus watter tipe opvoedkundige apps julle graag sal wil sien.

Ons is bewus dat die uitspraak van Q nie korrek is nie, die korrekte uitspraak sal in die volgende "update" verskyn wat binnekort gaan plaasvind. All "updates" is natuurlik verniet.